Kategorie: Politiek

Die Zuid-Afrikaanse Republiek

Die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) is allermins die outydse spelling van ons land, (die Republiek van) Suid-Afrika, wat sedert 1994 uit nege provinsies bestaan (Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Noordwes, Gauteng, Mpumalanga en Limpopo). Nee, die Zuid-Afrikaansche Republiek, ook genoem Transvaal, was ’n republiek wat bestaan het tussen 1852 en 1902, in die gebied naastenby tussen […]

Lees verder

Die Rebellie van 1914

Die Rebellie van 1914, somtyds genoem die Afrikaner-Rebellie, was ’n opstand teen die regering se besluit van 1914 om aan Brittanje se kant teen Duitsland in die Eerste Wêreldoorlog te veg, en Duitswes-Afrika (later bekend as Suidwes-Afrika en vandag Namibië) in te val. Wie was betrokke? Die leiers van die Rebellie was Christiaan Frederik Beyers, die […]

Lees verder

Die Eerste Wêreldoorlog

’n Moord op ’n bekende paartjie in Sarajewo in Bosnië (vandag bekend as Bosnië-Herzegowina) was die vonk wat die kruitvat laat ontplof het en het tot een van die grootste en ergste oorloë ter wêreld gelei het – die Eerste Wêreldoorlog wat van 1914 tot 1918 gewoed het. Dit het ook as die “Groot Oorlog” […]

Lees verder

Die Tweede Wêreldoorlog

As ’n mens nie in ’n oorloggeteisterde land bly nie, is dit moeilik om jou in te dink oor hoe erg ‘n oorlog waarlik is. Dis verwoestend, mense gaan dood en dié wat wel oorleef, se lewe is vir altyd onherroepelik verander. Ná die Eerste Wêreldoorlog (1914-1918) het mense gedink dat daar nooit weer ’n […]

Lees verder

Mahatma Gandhi

Jy het seker al die gesegde gehoor dat ʼn mens nie iemand op sy baadjie moet takseer (beoordeel) nie. Wel, dit beteken dat iemand se uiterlike voorkoms (hoe hy of sy lyk of aantrek) nie die volle verhaal of storie oor dié persoon se lewe vertel nie. ʼn Baie goeie voorbeeld hiervan is Mohandas “Mahatma” […]

Lees verder

Franse Revolusie

Jy het dalk al van Marie Antoinette gehoor? Sy was baie lank gelede ’n koningin in Frankryk en het vreeslik baie geld spandeer terwyl baie mense in die land arm was. Daar is beweer dat sy gesê het die mense moet koek eet toe sy hoor dat hulle nie geld vir brood het nie! Dis […]

Lees verder

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF)

Wie monitor wisselkoerse in verskillende lande? Wat maak lande as hulle in tye van oorlog skielik geld nodig het? By wie kan ʼn land geld leen of hoe kan hulle probleme in hul land se ekonomie takel? Die antwoord is natuurlik ’n organisasie genaamd die Internasionale Monetêre Fonds (IMF). Aan die einde van die 1920’s […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer