Kategorie: Politiek

Die staking van 1922

Soms raak werkers vies vir hul werkgewers en dan weier hulle om te werk totdat daar aan hul versoeke gehoor gegee word. Gewoonlik vra die werkers vir ’n groter salaris of beter werksomstandighede. ’n Mens noem dit ’n staking. ’n Staking is dus wanneer werkers weier om met hul werk voort te gaan, veral om […]

Lees verder

Oliver Tambo

Oliver Tambo (1917-1993) was ʼn anti-apartheidsaktivis (stryder of vegter teen apartheid) en president van die ANC tussen 1967 en 1991. Omdat hy opgestaan het vir dít waarin hy geglo het, was hy vir dertig jaar in ballingskap. Sy epitaaf (die woorde op iemand se grafsteen) som sy lewe en vryheidstrewe goed op: “Dit is ons […]

Lees verder

Apartheid en segregasie

Apartheid word beskryf as die toestand van afgeskei of afgesonderd wees en ook die amptelike beleid van die Nasionale Party-regering vanaf 1948-1994 waarvolgens Suid-Afrikaners in kleurgroepe geskei is. Segregasie was die maatskaplike of politieke bestel waarvolgens rasse, klasse of etniese groepe geskei is.

Lees verder

Deneys Reitz

In Suid-Afrika se geskiedenis is daar baie mense wat op talle verskillende terreine in die lewe uitgeblink en belangrike bydraes gelewer het. So ʼn persoon was Deneys Reitz – soldaat, politikus, skrywer en regsgeleerde. Iemand wat sy merk plaaslik en in die buiteland gemaak het en ook sy deel gedoen het in verskillende oorloë. Die […]

Lees verder

Michail Gorbatsjof

Tussen 1985 en 1991 het ’n Rus die wêreld én die geskiedenis verander. Michail Gorbatsjof was toe die leier van die Sowjetunie, amptelik bekend as die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR). Met sy beleid van glasnost (deursigtigheid) en perestroika (ekonomies-politiese heropbouing) was hy verantwoordelik vir die einde van die Koue Oorlog, die val van die […]

Lees verder

Die Britse koningshuis

Die Britse koningshuis is eeue oud, en hulle het vir ’n kort rukkie ook ’n belangrike rol in Suid-Afrika se geskiedenis gespeel. Brittanje het die streke waaruit Suid-Afrika in die 19de eeu bestaan het, die destydse Kaapkolonie, Natal, die Zuid-Afrikaansche Republiek en die Republiek van die Oranje-Vrystaat, een vir een geannekseer. Toe dié kolonies op […]

Lees verder

Abraham Lincoln

Abraham Lincoln, die sestiende president van die Verenigde State van Amerika (VSA), word beskou as een van die beste presidente wat dié magtige land al ooit gehad het. Hoewel hy arm grootgeword en geen formele opleiding gehad nie, is sy lewensverhaal ’n sprekende voorbeeld dat aanhouer gewis wen. Lincoln het op die pad na sy […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer