Kategorie: My land

Uys Krige

Wie is sedert die 1930’s een van die mees geliefde Afrikaanse digters? Die man wat ewe goed in Afrikaans én Engels kon skryf en vlot Nederlands, Spaans, Italiaans, Duits, Frans én Portugees kon praat en skryf? Wie was die joernalis wat as oorlogskorrespondent krygsgevange geneem is en ná twee jaar daarin kon slaag om te […]

Lees verder

Die Suid-Afrikaanse Grensoorlog (1966-1989)

Normaalweg beteken “grens” net die plek waar twee lande bymekaar kom. In Suid-Afrika het die woord iets heeltemal anders vir mense begin beteken toe seuns, wat nog eintlik net tieners was en pas uit die skool gekom het, “grens” toe moes gaan om te gaan oorlog maak. Kom ons kyk na die wie, wat en […]

Lees verder

John Philip

Dr. John Philip (1775-1851) is ’n kontroversiële (waaroor mense baie sterk en uiteenlopende menings het) figuur in Suid-Afrika se geskiedenis. As ’n mens begin nalees oor die redes vir die Groot Trek van 1838, sien ’n mens baie keer sy naam. John Philip het hom beywer (hard gewerk) vir die regte van slawe en die […]

Lees verder

Petronella van Heerden

Ons is gelukkig om in ’n tyd te bly waar daar nie meer teen mense se geslag gediskrimineer word nie. Dit was egter nie altyd so nie. Daar was ’n tyd toe dit nie maklik was om ’n meisie of ’n vrou te wees nie. Vandag word vroueregte erken en gevier, maar eens op ’n […]

Lees verder

Molefe Makinta-weg

As jy jouself op ’n dag in Pretoria bevind, mag jy dalk die straatnaam Molefe Makinta raaksien en wonder wie op aarde dit was. Die straat is na Levy Molefe Makinta, ’n anti-apartheidsaktivis, vernoem. Hy was iemand wat teen die ongeregtigheid van apartheid opgestaan het. Die straat se naam was voor dit Lucas Mangope-weg. Lucas […]

Lees verder

Lilian Ngoyi-straat

“Vryheid gaan nie na jou toe aangestap kom nie. Dit moet gewen word.” Hierdie woorde was die motto van die vryheidsvegter, aktivis en Struggle-leier Lilian Ngoyi (1911-1980), wat bekend is as die “moeder van swart weerstand” in Suid-Afrika. Vroeë jare Lilian Masediba Ngoyi is op 24 September 1911 in Pretoria gebore. Haar pa was Isaac Mmankhatteng, […]

Lees verder

Sefako Makgatho-rylaan

In die meeste gevalle word strate vernoem na mense wat diep spore in die geskiedenis getrap het (belangrike dinge gedoen het). In die geval van Sefako Makgatho is dit beslis die geval. Hy is ʼn man wat op verskillende terreine in die lewe ʼn groot bydrae gelewer het. Daarom het die African National Congress (ANC) […]

Lees verder

Charlotte Maxeke-straat

Charlotte Maxeke (1874-1939) was die eerste swart vrou in Suid-Afrika se geskiedenis wat ʼn graad by ʼn universiteit voltooi het! As geloofsleier, sosiale werker en politieke aktivis het sy ʼn uitsonderlike bydrae gelewer tot die geveg vir swart vroue en werkers se regte, vir vrede en geregtigheid. Haar onbaatsugtige diens en liefde het daartoe gelei dat […]

Lees verder

Florence Ribeiro-laan

Florence Ribeiro-laan in Pretoria is voorheen Koningin Wilhelmina-rylaan genoem. Wilhelmina was ʼn Nederlandse koningin. Toe word die naam van die straat verander en vernoem na Florence Ribeiro. Florence was vir haar mense in Mamelodi, waar sy gewoon het, vanweë al haar werk in die gemeenskap, nie ʼn koningin nie, maar iemand waarvoor hulle baie respek […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer