Die Kasteel
Die Kasteel in Kaapstad is die oudste en mees geskiedkundige gebou in Suid-Afrika.
Die Kasteel in Kaapstad is die oudste en mees geskiedkundige gebou in Suid-Afrika.
As mens die woord “wieg” hoor, dan dink jy dadelik aan ʼn baba se eerste bedjie. Net soos hierdie kleine bababedjie is daar ʼn veel groter “bababed” in ons land wat, volgens argeoloë en navorsers, die Wieg van die Mensdom genoem word, m.a.w. waar daar tekens of oorblyfsels van die heel eerste mense behoue gebly […]
Oor die eeue heen het die verskillende soorte wonings in Suid-Afrika aangepas by die verskillende tydvakke. Elke kultuurgroep het sy eie soort woning gehad wat by elke groep se leefstyl gepas het en ook afgehang het van die soort boumateriaal wat beskikbaar was. Die San Omdat hierdie groep mense hulself nooit permanent op een plek […]
Suid-Afrika is op die suidpunt van die vasteland of kontinent Afrika. Die weskus is aan die Atlantiese Oseaan en die suid- en ooskus aan die Indiese Oseaan geleë.