Minerale revolusie
As ons die wat en hoe van die minerale revolusie wil verstaan, moet ons eers kyk na wat die begrip beteken. Minerale is stowwe wat natuurlik in die aardkors voorkom (soos goud, steenkool en uraan) en vir verskeie gebruike gedelf word. ʼn Revolusie is ʼn groot en belangrike ontwikkeling of verandering wat heeltemal anders is […]