Kategorie: My land

Die rol van beeste in die Suid-Afrikaanse geskiedenis

Khoekhoenjagters (of Khoi-jagters) in Suidelike Afrika was ongeveer 2 000 jaar gelede reeds nomadiese herders wat met beeste geboer het. Tot en met die koms van die koloniale tydperk was die Khoekhoengroepe redelik suksesvolle veeboere. Daar is in Suid-Afrika ’n groot aantal woonterreine uit die Ystertydperk waar daar beendere van, onder meer, beeste gekry is. […]

Lees verder

Makhonjwa-bergreeks

Die Makhonjwa-berge is in Barberton in die Mpumalanga-provinsie geleë en strek oor ʼn groot deel van die provinsie se oppervlak . 80% van die bergreeks is in Mpumalanga geleë en die oorblywende 20% in eSwatini (voormalig Swaziland). Die bergreeks staan ook bekend as die Barberton-bergreeks. Die naam Barberton is vernoem na George Barber wat een […]

Lees verder

Gewasboerdery in Suid-Afrika

In Suid-Afrika word ongeveer 38% van die land se oppervlakte deur kommersiële landbou in beslag geneem. Landbou is die wetenskap en praktyk van boerdery en alles wat daarmee verband hou. Ons noem dit ook die boerderybedryf. Daar is verskillende afdelings in landbou, naamlik gewasboerdery en veeteelt. (Veeteelt is die aanteel van vee as bedryf en […]

Lees verder

Afrika-volksverhale

’n Volksverhaal ontstaan in die volksmond (onder ’n sekere groep mense) en dit word van geslag tot geslag oorvertel. Op hierdie manier bly so ’n verhaal vir baie lang tye – selfs vir eeue – lewendig. Daar is baie verskillende soorte volksverhale. In sommige is toordery die tema, ander vertel van realistiese (werklike) gebeure en […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer