Kategorie: My land

uKhahlamba-Drakensberg Nasionale Park

Die uKhahlamba-Drakensberge Nasionale Park is Afrika se grootste beskermde berglandgebied en is op 30 November 2000 as ʼn Unesco-wêrelderfenisgebied verklaar. Dié gebied strek oor 242 813 ha. langs die grens van KwaZulu-Natal en Lesotho. Die uKhahlamba-Drakensberg Nasionale Park is ʼn versameling van verskeie parke wat saamgesmelt het om een groot park te vorm en sluit, […]

Lees verder

Bartolomeu Dias

Die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias het tydens ʼn ontdekkingstog vanaf 1487 tot 1488 om die suidpunt van Afrika gevaar en tot so ver as die huidige Gqeberha (Port Elizabeth) gevorder. Op sy terugreis het hy die Kaap die Goeie Hoop ontdek. Hierdie reis van Dias was deel van die Portugese se beplande soektog na ʼn […]

Lees verder

Gat in die muur

Die Gat in die muur is ʼn interessante rotsformasie, 8 km suid van Koffiebaai, by die mond van die Mpakorivier in die Oos-Kaap. Deur die rotsmuur loop ʼn “tonnel” wat groot genoeg is dat ʼn seilboot daardeur kan vaar. Hierdie gat of tonnel is gevorm deur miljoene jare se malende water wat by die rotseiland […]

Lees verder

Menseregte van Suid-Afrika

Menseregte het eers bekend gestaan as “the rights of man”. In die middel van die 20ste eeu het die Amerikaanse presidentsvrou Eleanor Roosevelt, wat toe by die Verenigde Nasies gewerk het, begin om daarna te verwys as “menseregte” of “human rights”. Sy het gesê dit klink asof “the rights of man” net te doen het met […]

Lees verder

Frances Baard

Soos oudpres. Nelson Mandela ’n reuse-bydrae gelewer het in die oorgang na ’n demokratiese Suid-Afrika, was daar ook verskeie ander rolspelers wat hulle vir vryheid en gelykheid in ons land beywer het. Baie van hulle was vroue, maar min is werklik goed aan ons bekend. Wie was Frances Baard? Een van die vroue wat hard […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer