Kategorie: My land

Japie Greyling

Japie Greyling was ʼn baie dapper seuntjie. Hy is bekend vir ʼn groot heldedaad toe hy net 10 jaar oud was. Hierdie dapperheid van hom het gemaak dat ons vandag nog van hom weet en dat daar in boeke oor hom geskryf word. Japie se geboorte en kinderdae Jacobus Johannes Cornelis (Japie) Greyling is op […]

Lees verder

Die vroeë grensoorloë

Die vroeë grensoorloë was ’n tydperk van konflik tussen die wit burgers en die Xhosas tussen 1779 en 1851. Die groepe het geveg vir grond en weiveld in die gebied rondom die Visrivier in die hedendaagse Oos-Kaap. Agtergrond In die 1770’s het Nguni-gemeenskappe wat suid getrek het in aanraking gekom met wit koloniste, ook genoem […]

Lees verder

Die Zuid-Afrikaansche Republiek

Die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) is allermins die outydse spelling van ons land, (die Republiek van) Suid-Afrika, wat sedert 1994 uit nege provinsies bestaan (Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Noordwes, Gauteng, Mpumalanga en Limpopo). Nee, die Zuid-Afrikaansche Republiek, ook genoem Transvaal, was ’n republiek wat bestaan het tussen 1852 en 1902, in die gebied naastenby tussen […]

Lees verder

Die Unie van Suid-Afrika

Suid-Afrika het nie altyd gelyk soos wat ons ons mooi land vandag ken nie. Voor 1910 was die land in vier Britse kolonies verdeel – die Kaapkolonie, Natal en die twee ou Boererepublieke: Transvaal en Oranje-Vrystaat, wat van 1902 af die Oranjerivierkolonie genoem is. Ná ’n proses wat ná die Anglo-Boereoorlog begin het, het die […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer