Cecil John Rhodes
Baie mense meen hy was ʼn magsugtige man wat meer vyande as vriende gemaak het; ʼn gedrewe politikus wat die Britse Ryk se voetspoor en vastrapplek ten alle koste en so wyd as moontlik wou uitbrei. Cecil John Rhodes was egter baie meer as net ʼn windmakerige imperialis. Dié voormalige eerste minister van die destydse […]