Kategorie: Geskiedenis

Die tikmasjien

Lank voordat woordverwerkers en rekenaars in die 1980’s gewild geword het, het die klik-klak-klik-tieng van tikmasjiene in kantore en huise wêreldwyd opgeklink. Die eerste masjien wat as ʼn “tikmasjien” bekend gestaan het, is op 23 Junie 1868 deur die drukker en joernalis Christopher Latham Sholes (1819-1890) van Wisconsin gepatenteer (ʼn patent vir eksklusiewe reg vir […]

Lees verder

Die wa

Wanneer ʼn mens die woord “wa” hoor, dink jy dadelik aan gewilde Afrikaanse idiome soos “hy is voor op die wa” of “ek voel soos ʼn vyfde wiel aan die wa”. Voorbeelde van verskillende vorme van ʼn wa, sluit in ʼn kruiwa, ossewa, sleepwa en treinwa. Die wa speel ʼn belangrike rol in ons geskiedenis, […]

Lees verder

Vroeë argitektuur aan die Kaap

Nadat Jan van Riebeeck in 1652 in die Kaap aangekom het, moes daar geboue opgerig word. Boumateriaal wat plaaslik beskikbaar was, is hiervoor gebruik. Die soort boumateriaal wat daar was, het ʼn invloed gehad op die soort bouwerk wat gedoen kon word. Daar het naderhand ʼn eiesoortige boustyl ontstaan wat kenmerkend van die Kaap geword […]

Lees verder

Die fiets

Sjoe, dit is darem baie lekker om blitsvinnig met jou fiets teen ’n afdraande af te ry. Almal van ons het al op een of ander stadium fiets gery. Dalk toe ons klein was of dalk ry jou pa elke naweek saam met sy vriende lang ente op sy fiets. Die fiets lyk miskien na […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer