Die Gelofte
Die Gelofte is ʼn belofte wat ʼn groep Voortrekkers onder leiding van Andries Pretorius aan die Allerhoogste gedurende die Bloedrivierveldtog teen die Zoeloes in 1838 gemaak het. Hiervolgens het hulle belowe dat hulle, indien hulle ʼn oorwinning sou behaal, vir Hom ʼn kerk sou oprig en die oorwinning tot sy eer sou vier. Aangevuur deur […]