Kategorie: Geskiedenis

Mapungubwe

Mapungubwe was ʼn stad of uitgebreide nedersetting waar daar tussen 1220 v.C. en 1250 v.C. ʼn groot groep mense geleef het voordat hulle verdwyn het en die wêreld vir enkele eeue niks meer van die woonplek geweet het nie. Die nedersetting was rondom ʼn groot sandsteenkop, wat as die Mapungubwe-heuwel bekend staan, gevestig. Mapungubwe is […]

Lees verder

Vroeë godsdiens in Suid-Afrika

In Suid-Afrika is ongeveer 86% van die bevolking Christene wat aanhangers van die Christelike geloof is. Dit was egter nie altyd so nie. Die Christelike geloof het Suid-Afrika bereik deur die Europeërs wat Suid-Afrika ontdek en sedert die 1600’s bewoon het. Vandag word Suid-Afrika die reënboognasie genoem, vanweë die groot verskeidenheid van mense, kulture en […]

Lees verder

Die rol van beeste in die Suid-Afrikaanse geskiedenis

Khoekhoenjagters (of Khoi-jagters) in Suidelike Afrika was ongeveer 2 000 jaar gelede reeds nomadiese herders wat met beeste geboer het. Tot en met die koms van die koloniale tydperk was die Khoekhoengroepe redelik suksesvolle veeboere. Daar is in Suid-Afrika ’n groot aantal woonterreine uit die Ystertydperk waar daar beendere van, onder meer, beeste gekry is. […]

Lees verder

Posstelsel

Die gebruik van ’n posstelsel om boodskappe oor te dra, is reeds vir baie eeue wêreldwyd ’n bekende verskynsel. Hoewel die doel dieselfde bly – naamlik om boodskappe of inligting van een punt na ’n ander te kry – het posdienste baie groot veranderinge ondergaan van die vroegste tye tot vandag. Oudste posdienste Mondelinge boodskappe: […]

Lees verder

Eerste boere in Suider-Afrika

Boerdery het ongeveer 2 000 tot 4 000 jaar gelede in Noord-Afrika en Oos-Afrika begin. Dit was in die gebiede wat vandag as die Soedangebied, Kameroen en Nigerië bekendstaan. Hiervandaan het die boere na die ooste en suide beweeg. Die rede hiervoor is waarskynlik omdat hulle na nuwe landboustreke wou soek. Die nageslag van hierdie […]

Lees verder

Geskiedenis van Kommunikasie

Kommunikasie is die proses waardeur mense inligting uitruil en hul gedagtes en gevoelens uitdruk. Dit is ook die verbinding of verkeer tussen mense en dinge, mense en diere en tussen diere deur middel van taal en ander vorme van kommunikasie soos die geluid van tromme, rookseine, die geluide wat diere maak om mekaar te waarsku, […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer