Kategorie: Geskiedenis

Pierre van Ryneveld

Pierre van Ryneveld was ʼn lugvaartpionier wat die Suid-Afrikaanse Lugmag tot stand gebring het. Hy was ʼn sterk leier en het die respek en lojaliteit van die lede van die Unie van Suid-Afrika se verdedigingsmag afgedwing. Hy het baie eerstes in lugvaart bereik, soos om die eerste mens te wees wat in Suid-Afrika met ʼn […]

Lees verder

Johann Rissik

Dalk lui die naam Johann Friedrich Bernhard Rissik vir jou ʼn klokkie, maar jy weet nie eintlik wat hy gedoen het en waarom jy van hom moet weet nie. Wel, as dit nie vir hom was nie, is die kans groot dat Johannesburg se naam dalk iets anders kon wees. Rissik word as die peetpa […]

Lees verder

Japie Greyling

Japie Greyling was ʼn baie dapper seuntjie. Hy is bekend vir ʼn groot heldedaad toe hy net 10 jaar oud was. Hierdie dapperheid van hom het gemaak dat ons vandag nog van hom weet en dat daar in boeke oor hom geskryf word. Japie se geboorte en kinderdae Jacobus Johannes Cornelis (Japie) Greyling is op […]

Lees verder

Die vroeë grensoorloë

Die vroeë grensoorloë was ’n tydperk van konflik tussen die wit burgers en die Xhosas tussen 1779 en 1851. Die groepe het geveg vir grond en weiveld in die gebied rondom die Visrivier in die hedendaagse Oos-Kaap. Agtergrond In die 1770’s het Nguni-gemeenskappe wat suid getrek het in aanraking gekom met wit koloniste, ook genoem […]

Lees verder

Johannes Calvyn

Daar word dikwels gesê dat jy nie sommer godsdiens en politiek met enigeen moet bespreek nie, want mense kan baie daaroor stry. Godsdiens is inderdaad een van die onderwerpe wat al groot onenigheid tussen mense veroorsaak het, soos toe baie mense weg van die Rooms-Katolieke kerk gebreek het. Hierdie beweging is die Hervorming genoem, en […]

Lees verder

Die Zuid-Afrikaansche Republiek

Die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) is allermins die outydse spelling van ons land, (die Republiek van) Suid-Afrika, wat sedert 1994 uit nege provinsies bestaan (Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Noordwes, Gauteng, Mpumalanga en Limpopo). Nee, die Zuid-Afrikaansche Republiek, ook genoem Transvaal, was ’n republiek wat bestaan het tussen 1852 en 1902, in die gebied naastenby tussen […]

Lees verder

Die Middeleeue

Die Middeleeue was ’n interessante tydperk in Europa se geskiedenis. Dit was ná die antieke tyd en voor die moderne era. Daar is al baie flieks daaroor gemaak en boeke oor hierdie tydperk geskryf, veral oor die vele bloeddorstige oorloë soos die kruistogte. Die Middeleeue beskryf die tyd tussen die val van die Romeinse Ryk […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer