Kategorie: Geskiedenis

Piet Uys

Piet Uys was ’n baie bekende Voortrekkerleier wat ’n dapper man en ’n goeie leier vir sy mense was. Omdat hy egter daarvan gehou het om dinge op sý manier te doen, het hy dikwels met ander leiers gebots. Hoewel mense sy dapper dade onthou, word hy ongelukkig ook onthou oor die baie hartseer manier […]

Lees verder

Louis Trichardt

Jy het seker al gehoor van die dorp Louis Trichardt in die destydse verre Noord-Transvaal wat vandag as die Limpopo-provinsie bekendstaan. Dié dorp se naam was vanaf 2003-1014 Makhado, maar omdat baie mense daaroor ontevrede was, is dit weer na Louis Trichardt verander. Het jy geweet dié dorp aan die voet van die pragtige Soutpansberge […]

Lees verder

Helen Suzman

Vroue in die politiek is nie ’n alledaagse gesig nie, nóg minder was dit ’n paar dekades gelede. Dit was eers toe Margaret Thatcher haar stempel as die eerste vroulike eerste minister van die Verenigde Koninkryk (VK) afgedruk het, dat die glasplafon werklik vir vrouepolitici wêreldwyd oopgebreek is. Thatcher is dalk die Ystervrou genoem, maar […]

Lees verder

Jan Brand

“Alles sal regkom as elkeen sy plig doen.” Niemand kan stry dat hierdie ’n baie waar ding is om te sê nie! Dít was die leuse van Jan Brand en dit was ook precies wat hy gedoen het. Jan Brand was vir 17 jaar lank president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat en terwyl hy […]

Lees verder

Die Republiek van die Oranje-Vrystaat

Voor Suid-Afrika in 1994 ’n demokrasie geword het en vandag uit nege provinsie bestaan – een waarvan die Vrystaat – het die Republiek van die Oranje-Vrystaat (OVS) tussen 1854 en 1902 in die gebied tussen die Oranjerivier en die Vaalrivier bestaan. Dit was die eerste onafhanklike Afrikaner-republiek met sy eie grondwet. Die Oranje-Vrystaat het in […]

Lees verder

Jan Smuts

Jan Smuts was in die 1900’s een van Suid-Afrika se invloedrykste politici. Hy het nie net ʼn aktiewe rol in die plaaslike politiek gespeel nie, maar ook ʼn reusebydrae op die gebied van internasionale politiek gelewer. As die Suid-Afrikaanse leier wat die langste ooit aan die hoof van die Suid-Afrikaanse regering was, het Smuts Suid-Afrika […]

Lees verder

Die Zoeloe-koninkryk

Voordat Suid-Afrika, soos ons dit vandag ken, in 1994 ’n demokrasie geword het, het ons land met sy nege provinsies en verskillende bevolkingsgroepe, heeltemal anders gelyk. [Lees meer hier oor demokrasie.] Maar nog verder terug, voordat Suid-Afrika ’n onafhanklik Republiek in 1961 geword het en nie meer onder Britse bewind gestaan het nie, het daar […]

Lees verder

Shaka

Soms hoor ‘n mens van ’n beroemde persoon of iemand wat baie ryk of baie slim is en dan aanvaar jy sommer hy of sy het goeie kinderdae gehad, dat sy of haar ouers hom of haar gehelp het om suksesvol te wees en dat almal van hom of haar hou. Met Shaka was dit […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer