Willem Adriaan van der Stel
Willem Adriaan van der Stel (24 Augustus 1664 – 6 November 1733) was die goewerneur van die Kaapkolonie tussen 1699 en 1707. Hy was ’n uiters omstrede figuur, en is bekend vir sy stryd met die Vryburgers wat uiteindelik gelei het tot sy afdanking en verbanning uit die Kaap. Vroeë jare Willem Adriaan van der […]